Evert Louw
370 posts


@JLRSnyman solank dit net nie op 'n Donderdag 20:00 is nie, want dan kyk ek @boersoeknvrou ... @landbou @hannojacobs #BSV
Nederlands

@JLRSnyman vra jy? Dan sit jy net 2 sonpanele op dan bepaal SARS jou later! #hernubaar #BTWterugeising
Nederlands

As jy kom by die voorbehoudbepalings van 'n voorbehoudbepaling en jy kan nie eens meer onthou waaroor die oorspr artikel gaan nie! #tax399
Nederlands

@devlategan ek wonder hoekom die dosent altyd preek dat jy nie net die memo moet swot nie... hoekom nie?? Is daar dan 'n fout op die ding??
Nederlands

@hannojacobs ek sien hierdie as 'n oudisie vir die nuwe rol in Binnelanders... #BscAgri-week @_Brendon17 @takkies4 @JLRSnyman @jpleroux15
Nederlands

"@boersoeknvrou: Nege dae oor om in te skryf vir Boer Soek 'n Vrou!" Wonder wie gaan die nuwe Fanie wees @JLRSnyman @RuleenL @SpikkelsHuman
Nederlands

Vanaand isi groot showdown! @RenielHugo vs @pandajordaan . Hoor hul noem Reniel mr Cricket daarbo! Panda bly nog @MatiesRugby se mr Rugby!
Nederlands
Evert Louw retweetledi


"@Die_Burger: Man veg tot die dood in aanval op sy ... dieburger.com/nuus/2014-03-1… " Gaan dit ooit ophou???
Nederlands

"@MatiesRugby: Steinhoff Dagbreek wen die Nuwelinge Toernooi vir die 3de jaar in 'n ry!" Dankie vir die waarheid #trots
Nederlands

"Dagbreek en Minerva KAN ek julle hande sien?" @Dagbreek @MinervaDagbreek @hkminerv #eerstejaarsfinal #3in'nry #jarreKANonspaardrieësien?
Nederlands

Mense soos Smith moet eintlik nie mag kies wanneer hulle uittree nie! Hulle moet eers vra... Want die antwoord sou neeeee wees! #SSCricket
Nederlands

@aimster_s praat jy. Ek sien uit om slag weer met meer volwasse mense te praat #22 :p ;)
Nederlands

"@Miyagi009: Captains Toss for the Final at the Xtreme7s tournament! #proudcoach @MatiesRugby 7s " #proudrooma

English
