Breytenbach Sentrum
851 posts

Breytenbach Sentrum
@BreytenbachSent
Kultuursentrum vir opleiding in & omgang met beeldende kunste, musiek, drama & skryfkuns, waar almal kan deel in gesprekke, idees, opleiding & werkswinkels.
Burgerstraat 14, Wellington, South Africa Katılım Şubat 2013
211 Takip Edilen477 Takipçiler
Breytenbach Sentrum retweetledi

Scenes from the 2023 Ons Klyntji zine launch at Tuin van Digters in Wellington this year: facebook.com/media/set?vani…. Foto's deur Okkert Brits.

Nederlands

@voertaal Program en inligting by breytenbachsentrum.co.za
Svenska

📌 Die nuutste, bygewerkte program is nou beskikbaar!
Nederlandse komponent by die tiende Tuin van Digters op 22 en 23 Oktober in Wellington @BreytenbachSent
voertaal.nu/persverklaring…
Nederlands
Breytenbach Sentrum retweetledi

Die gewilde #TuinvanDigters-fees vier vanjaar sy tiende bestaansjaar en is as die tuiste van Afrikaanse digkuns in SA bekend. Dit vind vanjaar op 22 en 23 Okt. in die @BreytenbachSent in Wellington plaas. Lees hier verder op @Netwerk24: netwerk24.com/Vermaak/Boeke/…
Nederlands

Die jaarlikse Tuin van Digters, waartydens woordkunstenaars gevier word so na aan Breyten Breytenbach se verjaardag moontlik, moes weens Covid vanjaar uitgeskuif word na laat November. Dié @mylitnet foto-essay wys wat by die @BreytenbachSent afgespeel het: litnet.co.za/tuin-van-digte…

Nederlands

@AtterburyTrust @mylitnet Dankie vir almal se ondersteuning van die Afrikaanse digkuns.
Nederlands

“Saam het ons in die kak beland. Sáám kan ons daar uitkom - Breyten Breytenbach (litnet.co.za)

Nederlands

Die ‘Vars’-uitstalling is tot einde Maart te sien in die Breytenbach-sentrum, Burgerstraat 14, Wellington @breytengalery

Nederlands
Breytenbach Sentrum retweetledi

Hy word beskryf as een van die grootste literêre figure in Afrikaans en Suid-Afrika - Breyten Breytenbach. Maandagaand huldig ons sy lewe en werk.
@ProntuitTV, Maandagaande om 21:00. Net op @kykNETtv
@BreytenbachSent | #Kleinboer
Nederlands
Breytenbach Sentrum retweetledi

We celebrate the cultural wealth of #heartwellington on #HeritageDay today! @BreytenbachSent combines drama, art and literature and is the perfect spot to visit during #HeritageMonth.
ow.ly/lDVd50wlvwe

English
Breytenbach Sentrum retweetledi
Breytenbach Sentrum retweetledi

We look forward to seeing you at WINE WEDNESDAY next week! 25 Sep, from 4-8pm at the @BreytenbachSent, LIVE MUSIC by Matthew John Duncan, Don't forget to book your tickets at Quicket!
#WineWednesday #OMInsureWellingtonWineRoute #HeartWellington #WellingtonWines


English
Breytenbach Sentrum retweetledi
Breytenbach Sentrum retweetledi

Die deure na ons algemene jaarvergadering sal oop wees vir lede, hul metgeselle en ander belangstellendes, so kom klink 'n glasie, geniet ligte verversings en vind meer uit oor PEN Afrikaans se werksaamhede. Besonderhede is hier beskikbaar: litnet.co.za/uitnodiging-na…

Nederlands
Breytenbach Sentrum retweetledi

Will we be seeing you this week? This event has become one of the most spoken about wine-gatherings in Wellington - and of course we never miss it! 26 June, @BreytenbachSent in Burger street, Wellies. 4-8pm R50pp at the door.

English
Breytenbach Sentrum retweetledi

During May @Brey entertains with a book launch, a book discussion, a group exhibition, a solo exhibition and the recently launched monthly Wine Wednesdays! Read all about their great line-up in our blog at ow.ly/32UB50tSoTi. #heartwellington
English
Breytenbach Sentrum retweetledi

Don't forget to join us this Wednesday for Wine Wednesday at the @BreytenbachSent ! It's the "Extra & Upsized" Wine Wednesday event from 11h00 - 18h00. We look forward to seeing you there!

English







