cintaine schutte retweetledi
cintaine schutte
839 posts

cintaine schutte
@skutdit
Actress.
Cape Town, South Africa. Katılım Eylül 2012
391 Takip Edilen875 Takipçiler
cintaine schutte retweetledi

Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv
In vanaand se episode:
Corné ontmoet Christelle se pa en dis 'n nagmerrie. Dewald keer terug en vra vir Lara om hom te verdedig in 'n bedrogsaak. Katrien is die aanklaer. Thandi maak haar terugkeer.
@skutdit @Lea_Vivier_ @rolandamarais
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv
In vanaand se episode:
Dis matriekafskeid en Tamryn verras Ben en die kinders. Corné het sy hande vol met die regshulpkliniek en Dolf & Wian moet 'n plofbare kliënte verdedig.
@skutdit @Luanrunningwild @Lea_Vivier_ @ElanaAfrika
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Fynskrif | Vanaand | 20:00 | @kykNETtv
In vanaand se episode:
Lara het haar hande vol met 'n egskeiding. Burger bied vir Katrien 'n nuwe werk aan.
Rene staan voor 'n moeilike besluit en Lilani gee vir Corne baie slegte raad
@skutdit @rolandamarais @Luanrunningwild @Lea_Vivier_
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

🎬 Fynskrif
🗓 Vanaand
⏰ 20:00
📺 @kykNETtv
Katrien se toestand is kritiek. Rene en Hans deel belangrike nuus met die familie. Adele wend haar na Corne vir hulp en Lara is onseker of Jaco gaan terugkeer uit Spanje.
@Lea_Vivier_ @Christia_Visser @skutdit @rolandamarais
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

FYNSKRIF seisoen 3 begin vanaand!!! Woohoo!!! 🥳🤩 Moet dit nie mis nie!
Ons kan nie wag om te sien wat in Van Wyk & Vennote en die karakters se lewens hierdie keer gebeur nie!
@skutdit @Lea_Vivier_ @kyknettv
#katrien #alex #bella #lilani #vanwykenvennote #fynskrif #kyknet
Nederlands
cintaine schutte retweetledi
cintaine schutte retweetledi

The epidemic in South Africa won’t disappear by 17 April. We have merely bought three weeks breathing space to plan for the future, Alex Welte writes.
ow.ly/th2150z1ge0

English
cintaine schutte retweetledi

Dis dag 3 @Woordfees met meer as 1000 aanbiedinge. Verskeie debuut-produksies #Valsrivier; #Die9deStap; #Diehartverklap en ander, maar ook plek om bekroonde akteurs, Craig Morris (#JohnnyBoskakvoelbietjie) en Cintaine Schutte @skutdit (#Diedingevannkind) te sien @VisitStellies

Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Twee families, een rooftog. Wie sal oorleef? RSG se nuwe middagvervolgverhaal, WILD EN WOEKER, begin Vrydag met @JDBessenger @danvanw Juanita Swanepoel, Conradie van Heerden @challogeo @skutdit June van Merch, Dean Balie & Lee Roodt. Die regisseur is Frieda van den Heever.

Nederlands
cintaine schutte retweetledi

@Woordfees Moenie Marita vd Vyver se bekroonde Die Dinge van 'n kind misloop nie. Nou ook bekroonde eenvrouvertoning met Cintaine Schutte. Bespreek @Computicket Dankie aan @AardklopFees ;NATi en LW Hiemstra Trust. @skutdit @mylitnet @TheatreSceneCpt @storiemaker
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

DIE DINGE VAN ‘N KIND is ‘n moet sien by @Woordfees!
Sooo goed! Sit dit nou op jou lysie! Briljante teks, regie, beligting & musiek! Cintaine is soos altyd ongelooflik!
11 Maart, 20:30 | 12 Maart, 09:30 | 14 Maart, 10:00 14 Maart, 12:30 | 15 Maart, 18:30
@skutdit
Margit@DowweDolla007
@Woordfees Moenie Marita vd Vyver se bekroonde Die Dinge van 'n kind misloop nie. Nou ook bekroonde eenvrouvertoning met Cintaine Schutte. Bespreek @Computicket Dankie aan @AardklopFees ;NATi en LW Hiemstra Trust. @skutdit @mylitnet @TheatreSceneCpt @storiemaker
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

1 show @Woordfees @KKNKfees wat ek nie wil mis, #Diedingevannkind (@AardklopFees Trofee vir beste solovertoning); nominasie @kykNETtv Fiesta: teks solovertoning. Met Cintaine Schutte. Mart se grootword teen agtergrond van 70’s politieke leuens, grensoorlog. Marita vd Vyver roman


Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Daar is meer as 12 #cameo vertolkings deur bekende akteurs in #PoppieNongenaFilm (in fliekteaters 31 Jan 2020).
Herken jy hierdie twee akteurs?
bit.ly/PoppieNongena

Nederlands
cintaine schutte retweetledi

#Fynskrif keer terug in 2020 vir sy derde én laaste seisoen. Wat voorlê vir die Van Wyks en dié vennote sal niemand kan raai nie...
@Lea_Vivier_ @Edvdwalt @Christia_Visser @de_apie @skutdit @neelsvjaarsveld @Carelnel @ElanaAfrika @HenrePretorius @tinarievwl
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Ons eerste uitgawe van 2020 is nóú te koop! @7deLaanSABC2 se Reandi Grey is ons voorbladster én jy kry 'n lipstiffie - gratis!
In die uitgawe:
- Fynskrif se Cintaine & Carel deel hul troufoto's
- Só laat staan jy antidepressante.
- @MissUniverse se @zozitunzi gesels.
Vele meer!

Nederlands
cintaine schutte retweetledi
cintaine schutte retweetledi

🎬 Fynskrif
🗓 Vanaand
⏰ 20:00
📺 @kykNETtv
Lara word genader deur Dewald om hom te help met 'n arbeidsgeskil. Corne se pa nooi hom op 'n gholf vakansie. Adele vind uit Wian vier nie sy verjaarsdag nie. 'n Ou liefde besoek Katrien.
@neelsvjaarsveld @Christia_Visser @skutdit
Nederlands
cintaine schutte retweetledi

Kuier vanaand met Fynskrif-akteurs Cintaine Schutte (Katrien), Lea Vivier (Lilani) en De Klerk Oelofse (Simon) op SARIE en @storiemaker se Instagram-stories!
19:30, 24 November ... Wees daar en gesels saam: instagram.com/sarietydskrif/

Nederlands


