MPL Jaco Mulder

1.3K posts

MPL Jaco Mulder banner
MPL Jaco Mulder

MPL Jaco Mulder

@Jaco_Mulder

MPL @LegislatureGauteng | @VFplusGP-leader | Politician|Musician | Winemaker | Businessman

Krugersdorp/Hekpoort/Orania/Ct Katılım Şubat 2012
1.6K Takip Edilen1.4K Takipçiler
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
MPL Jaco Mulder tweet media
Krugersdorp, South Africa 🇿🇦 ZXX
0
0
0
4
MPL Jaco Mulder retweetledi
Kallie Kriel
Kallie Kriel@kalliekriel·
Convicted felon @Julius_S_Malema unknowingly compliments AfriForum. If @afriforum is blamed by the @EFFSouthAfrica for ensuring equality before the law by insisting that politicians should also be prosecuted if they transgress the law and place people’s lives in danger with the reckless use of a firearm, then we regard it as a compliment. Nobody is above the law.
English
104
153
635
23K
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
@IOL Ramaphosa is clearly nothing but the ANC president and no a statesman
English
0
0
0
6
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
#comments-title" target="_blank" rel="nofollow noopener">maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/u…
Krugersdorp, South Africa 🇿🇦 ZXX
0
1
1
59
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
Ons wens Adv Anton Alberts sterkte toe vandag waar hy namens die VF Plus optree in die Grondwethof teen die nuwe kopieregwet wat onteiening sonder vergoeding moontlik maak! 👊🏻👏🏻 #vfplussuksesse
MPL Jaco Mulder tweet media
Krugersdorp, South Africa 🇿🇦 Nederlands
1
1
3
239
MPL Jaco Mulder retweetledi
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Solidariteit en AfriForum se VSA-besoek: Die waarheid oor ons missie Nog ‘n mediahuis is Vrydag skuldig bevind aan waninligting. Solidariteit en AfriForum het onlangs die Verenigde State van Amerika besoek, kort nadat president Trump ’n uitvoerende bevel onderteken het wat ‘n stuk kritiek teen Suid-Afrika was. Ons missie was om die waarheid oor Suid-Afrika te vertel en terselfdertyd vir die land op te tree. Dit help nie om met leuens te probeer om iets soos die AGOA-wet of bilaterale verhoudinge met die VSA te red nie. Daar is tans ’n diep diplomatieke breuk tussen die twee lande, nie bloot ’n geringe misverstand nie. Ons besoek was wettig en in die belang van Suid-Afrika. Trouens, daar het selfs ’n plig op ons gerus om dié besoek af te lê. Wat ons in die VSA gesê het, is alles in die openbaar gepubliseer, niks was geheim nie. Elke woord wat ons uitgereik het, is deeglik nagevors. Ons navorsing toon duidelik dat die ANC se roekelose binne- en buitelandse beleid enorme skade aan Suid-Afrika berokken het. Ten spyte van die ANC se optrede, het die Solidariteit Beweging hom beywer vir die behoud van AGOA en die beskerming van werksgeleenthede in Suid-Afrika. Ons het gepleit dat die land nie gestraf moet word vir ’n roekelose ANC nie. In reaksie hierop het die ANC ’n verklaring uitgereik waarin hulle beweer het dat ons waninligting versprei wat die land skade aandoen. Hiermee probeer hulle doelbewus en berekend om die blaam af te skuif. Verskeie mediahuise het hierdie narratief gretig aangegryp. Nie een van die media-instellings wat die ANC se propaganda herhaal het, het die feite wat ons gepubliseer het, getoets nie. Hulle het eerder bygedra tot die valse beeld dat ons doelbewus onwaarhede versprei. Die situasie het so ver gegaan dat klagtes van hoogverraad teen ons ingedien is. Hierdie klagtes is selfs na die eenheid vir misdade teen die staat ge-eskaleer, en daar is geëis dat ons by die lughawe gearresteer moet word. Op Vrydag 2 Mei het die persombudsman egter ’n vernietigende uitspraak gelewer waarin Daily Maverick skuldig bevind is daaraan dat hulle nie waar, billik of regverdig oor Solidariteit en AfriForum berig het nie. Dit is reeds die VYFDE mediahuis wat ’n verskoning moes rig. Hierdie is ’n ernstige skending van etiese joernalistiek in Suid-Afrika. Ironies genoeg het mediahuise hulself aan die verspreiding van waninligting skuldig gemaak in hul poging om Solidariteit en AfriForum van presies dit te beskuldig. Intussen trippel die regering rond oor die hoogverraadklagtes. Die minister van justisie en grondwetlike ontwikkeling het op ’n vraag van Carl Niehaus geantwoord dat dit voortydig is om vra oor die klagtes te antwoord. Dit nádat president Ramaphosa met selfvertroue gesê het dat die owerhede ons ondersoek. Sy veiligheidsadviseur, Sydney Mufamadi, het selfs gedreig met sogenaamde "decisive action" teen ons. Die media en regsprosesse is as wapens teen ons gebruik, maar die tyd het elke misbruiker van mag aan die kaak gestel en skuldig bevind. Die waarheid het geseëvier: ons standpunt is bevestig, en die ANC se propaganda is ontbloot. Ongelukkig moes die media, die waghonde van geregtigheid en waarheid, self aangekla word oor hul onwaarhede en onregverdigheid. Dit was werklik ’n laagtepunt vir die joernalistiek in Suid-Afrika. Ek sluit natuurlik die enkele mediahuise uit wat deurgaans met integriteit berig het.
Dirk Hermann tweet mediaDirk Hermann tweet media
Nederlands
13
95
349
6.5K
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
@Our_DA Sy is die meesteres van politieke teater en sirkus. Druk van oral het tot die sukses gelei
Nederlands
1
0
1
316
Democratic Alliance
Democratic Alliance@Our_DA·
🚨 A DA delegation, led by DA leader, John Steenhuisen, met the negotiating delegation of the ANC today, as part of ongoing discussions relating to the Government of National Unity. da.org.za/2025/04/da-and… The discussions were forthright and constructive, focussing on the way forward on matters ranging from the budget to a strategy for economic growth. Similar meetings will continue on a regular basis as we seek to address the most pressing challenges facing South Africa in the Government of National Unity.
English
98
46
245
18.9K
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
Oppad na 2024
Goodwood, South Africa 🇿🇦 Svenska
1
5
18
622
MPL Jaco Mulder
MPL Jaco Mulder@Jaco_Mulder·
SA pro Palestina kabinet versoek om Israel en Hamas vir volksmoord te ondersoek. Meer mense sterf jaarliks in SA van geweld as in Oekranië en Israel waar volskaalse oorlog woed. Lagwekkend #JewishVoiceForPeace #Jewishstate
MPL Jaco Mulder tweet media
Cape Town, South Africa 🇿🇦 Nederlands
0
2
2
130