Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap
892 posts

Vryheidsfront Plus Wes-Kaap
@VFPlusWesKaap
'n Politieke party verbind tot groepsregte, teen regstellende aksie en vir 'n beter SA vir almal. Saam is ons sterker.
Cape Town, South Africa Katılım Mart 2018
32 Takip Edilen379 Takipçiler
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

As Hoofregter Mogoeng Mogoeng hom soos 'n politikus gaan gedra, moet hy aanvaar ons gaan hom soos 'n politikus behandel. Of hoe?
kykNET TV@kykNETtv
.@waldimar bied sy mening oor die stand van die politiek in dié week se aflewering van #kykNETInGesprek.
Johannesburg, South Africa 🇿🇦 Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Toespraak in parlement: @wouter_wessels SAL ‘n bewys van vakbonde se vernietigende invloed op Suid-Afrika youtu.be/5INVKFnDlhE via @YouTube

YouTube
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Why does DA keep defending Lesufi? – Pieter Groenewald - goo.gl/alerts/62Uxo #GoogleAlerts
English
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Skokkend dat VF Plus-mosie oor moord op ‘n plaasboer verwerp word #Farmmurders #EFF #ANC : vfplus.org.za/media-releases…
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

#Medupi and #Kusile are shining examples of the damaging effect of Affirmative Action #Eskom @wouter_wessels : vfplus.org.za/media-releases…
English
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Departement van landbou tot op hede stil oor omvang van bek-en-klouseer @Tamarin86 : vfplus.org.za/media-releases…
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

‘Polisie moet skuld dra vir onwettige vuurwapens en ammunisie’ maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/p…
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Seun kom op pa af na plaasmoord maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/s… via @maroelamedia
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi
Ramaphosa se Thatcher-oomblik het aangebreek waar hy teen die radikale vakbonde sal moet kies om die staatsondersteunde ondernemings te probeer red- netwerk24.com/Stemme/Menings… @Netwerk24
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Verpleegstersopleiding in gedrang weens minister se gesloer - Maroela Media maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/v…
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Oxpeckers has been nominated for this prestigious award. What an honour! Holding thumbs 🤞 #ShineALight @sheriar_arjani @simonehaysom @AIJC_Conference
ACE Award@ace_award
When you see someone fighting #corruption, don't let them do it alone.#Shinealight on your anti-corruption hero by nominating them for the 2019 International Anti-Corruption Excellence Award and illuminate their work for the world to see. aceaward.com @ace_award @UNODC
English
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Die Vrystaat:
# hoogste werkloosheid
# staatskaping
# armoede
maar die EFF wil simbole verwyder.
Wanneer jou ideologie ver van die werklikheid verwyder is.
EFF se onsinnige mosie bevorder rassepolarisasie vfplus.org.za/nuutste-nuus/e…
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

#Perlemoen: Die beamptes word van onder andere bedrog en korrupsie aangekla, werk as ‘Sea Fisheries Control Officers’ en woon in Gansbaai. Hoewel hulle met inhegtenisname geskors was is hulle weer terug op hulle poste by die @environmentza en werk weer daar.
@eNuus
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

#Perlemoen: 9 beamptes van die departement van omgewing sake, bosbou en visserye @environmentza het vanoggend in die Wes-Kaapse hooggeregshof verskyn in verband met perlemoenstropery in die Overstrand.
@eNuus
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Self determination of selfbeskikking
Pragtige voorbeeld van selfdoen waar die staat faal
Só skep Solidariteit ʼn toekoms vir Afrikaanse onderwys maroelamedia.co.za/nuus/sa-nuus/s… via @maroelamedia
Nederlands
Vryheidsfront Plus Wes-Kaap retweetledi

Verpleegsteropleiding gaan voort na volgehoue druk vanaf VF Plus #Health @Philipvanstaden : vfplus.org.za/media-releases…
Nederlands



