Susan Booyens retweetledi

Tafelberg en Netwerk24 nooi jou na 'n aanlyn gesprek oor In die tyd van die gif deur Dana Snyman. @SusanBooyens sal met Dana gesels. Die gesprek word Donderdag 2 Desember om 20:00 hier op @Netwerk24 uitgesaai gratis vir intekenare: ow.ly/AqWo50GXr1a

Nederlands


















