Connie Mulder

251 posts

Connie Mulder

Connie Mulder

@cpm747

Katılım Ocak 2014
432 Takip Edilen604 Takipçiler
Connie Mulder retweetledi
Dirk Hermann
Dirk Hermann@SolidariDirk·
Vriende ons is g’n slawe van die regering nie, ons is burgers van die land. Skakel môre, 7 September, om 10:00 op Solidariteit se Facebook-blad in vir 'n regstreekse bankgesprek met my en @cpm747 Ons gaan 'n belastingskokverslag bekendstel. #BelastingProtes
Nederlands
1
37
122
0
Connie Mulder retweetledi
Solidariteit
Solidariteit@solidariteit·
#InDieNuus Solidarity says it has started a legal process to stop the proposed NSSF and mandatory state-controlled pension fund in its tracks. @SolidariDirk bit.ly/3Dz7yBW
English
0
6
13
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
Na @solidariteit hul op terme geplaas het, is die waansin gestop. Die toekoms verg volgehoue weerstand teen 'n regering wat geld spandeer wat hulle nie verdien nie en gevolge veroorsaak wat hulle nie dra nie. Hierdie is 'n marathon nie 'n naelloop nie. businesslive.co.za/bd/national/20…
Nederlands
1
7
28
0
Connie Mulder retweetledi
Marius
Marius@croucampm·
The ANC's policies are not working, literally.
English
0
1
4
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
If you are in Taiwan or South Korea right now - the assurance that Biden's America will help protect you might seem like a load of Kabul #Afghanistan
English
2
10
53
0
Connie Mulder retweetledi
Theuns du Buisson
Theuns du Buisson@TheunsduBuisson·
R112 miljard is R112 000 000 000. Genoeg om vir elke mens op 'n vol Loftus Versfeld meer as R2 miljoen te gee.
Nederlands
3
12
28
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
Enoch Godongwana op finansies beteken dat die stryd om pensioene veel erger gaan word. Ons durf nie hier 'n tree terugstaan nie. Spaargeld mag nie steelgeld word nie. #cabinetreshuffle #Ramaphosa
Nederlands
1
32
130
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
Ramaphosa wat Staatsekuriteit onder die presidensie inskuif dui op 'n President wat sy eie kabinet nie vertrou nie. Zuma het die SSA gebruik om politieke opponente te probeer uitknikker. Die faksiegeveg is nie verby nie, dit het net begin. #cabinetreshuffle #Ramaphosa
Nederlands
1
9
29
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
Dis ongelooflik. As dit 'n mislukte staatsgreep was, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis. As dit nie was nie, dan is dit die grootste mislukking van intelligensie in SA se geskiedenis. 'n President wat erken die staat bestaan nie. #Ramaphosa
Nederlands
4
28
78
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
@Arfness Wow. Still stinging, three days later. The actual content of the video blows up your narrative, yet you insist on using the title and description only. It's simple. You misrepresented our views for retweets and likes. You got caught out. Take the L and move on. I'm done here.
English
0
0
0
0
Andrew Fraser
Andrew Fraser@Arfness·
@cpm747 That arrow isn't pointing to a question mark, Connie.
Andrew Fraser tweet media
English
1
0
0
0
Andrew Fraser
Andrew Fraser@Arfness·
How it started... How it's going.
Andrew Fraser tweet mediaAndrew Fraser tweet media
English
4
8
28
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
@JahniDeVilliers Hi @JahniDeVilliers, wanneer ons ad-hominem toe gaan is wanneer ek uit is. Sterkte met jou pogings om wanvoorstellings rondom ons standpunte te doen, dit lyk of dit iets is wat jou aan die gang hou so ek gun jou dit.
Nederlands
0
0
1
0
Connie Mulder
Connie Mulder@cpm747·
@Arfness A question mark indicates a question. Potentially then - the video might contain an answer to the question...
English
2
0
0
0
Andrew Fraser
Andrew Fraser@Arfness·
@cpm747 This is literally what the description of the video says, Connie. Don't bullshit a bullshitter.
Andrew Fraser tweet media
English
2
0
0
0